digitaliseer — Afrikaans

Om te digitaliseer is om papier- of ander hardekopiekaarte na rekenaarversoenbare en gebergde data om te skakel. Beelde kan met die hand op ’n rekenaarskerm in ’n GIS gedigitaliseer word; hierdie proses word beskryf as kop-op-digitalisering.