konveksie — Afrikaans

beweging van ’n vloeistof soos lug of water wanneer die verhitte vloeistof weg beweeg van die bron van die hitte, en energie daarmee saam dra; beweging in ’n gas of vloeistof waarin die warmer dele op beweeg en die kouer dele af beweeg