kleigrond — Afrikaans
grond wat saamgestel is uit baie, klein plaatagtige gronddeeltjies wat oor ’n tydperk kan verdig om ’n harde, soliede massa te vorm wat grondbewerking en graafwerk bemoeilik en lei tot swak dreinering