koolstofsekwestrasie — Afrikaans

terughouding van koolstof op maniere wat die vrylating daarvan op die atmosfeer as koolstofdioksied voorkom of vertraag; dit kan help om klimaatsverandering te temper deur die hoeveelheid in die atmosfeer te verminder, bv. boomkweek-praktyke wat spoedige, langtermyn-boomgroei bevorder