biosfeer — Afrikaans

Die gebied van die Aarde en die atmosfeer waarin lewe bestaan. Die gebied strek op die vasteland tot ongeveer 7 000 meter bo seevlak, en in die oseane tot meer as 10 000 meter onder seevlak. Let daarop dat dit die aardoppervlak, die oseane en die laer atmosfeer insluit. Dit is as’t ware die tussenvlak of oorvleueling van land, water en lug; met ander woorde die gebied waar die soliede, vlugbare en vloeibare toestande van materie ontmoet.