geriewe — Afrikaans

Enigiets bruikbaar of diensbaar. In geografie word die term meestal as ’n sinoniem vir “dienste” gebruik. Dit is iets wat ’n menslike behoefte bevredig, en kan enigiets van ’n bus, tot ’n skool, tot skoon water of veilige skuiling, of die beskikbaarheid van ’n vroedvrou wees. (Kyk “services”.)