stedelike diversiteit — Afrikaans

veranderlikheid van organismes wat in stedelike areas gevind word. Deur inheemse plante, wat natuurlik in die area in tuine, parke en landskappe voorkom, neem die inheemse plantbiodiversiteit van die stedelike area toe. Hierdie plante sal op hulle beurt natuurlewe lok, wat biodiversiteit verder sal verhoog.