spesie — Afrikaans

fundamentele klassifikasie- eenheid van lewende organismes; bestaan uit bevolkings van verwante individue wat trek na mekaar, wat onder mekaar kan voortteel, maar nie in staat is om te teel met ander spesies nie. Bevolkings binne ’n spesie, wat herkenbare, oorgeërfte verskille toon maar nie in staat is om vrylik tussen spesie te teel nie, staan bekend as subspesies, rasse, of variëteite. Die spesifieke epiteton word twee geskryf, altyd onderstreep of kursief gemaak, en die eerste letter van die spesifieke epiteton-naam word nooit met ’n hoofletter geskryf nie.