stikstofkringloop — Afrikaans

proses waar stikstof omgeskakel word in sy verskeie chemiese vorms. Hierdie transformasie kan deur biologiese en nie-biologiese prosesse uitgevoer word. Belangrike prosesse in die stikstofkringloop sluit in fiksasie, mineralisasie, nitrifikasie en denitrifikasie.