grondagteruitgang — Afrikaans

vermindering of verlies in droë, semi-droë en hoëveld- areas, of die biologiese of ekonomiese produktiwiteit en kompleksiteit van oesbare lande waar dit gereën het, oeslande wat besproei is, of weivelde, weiplekke, woude en boswêrelde, wat die gevolg is van grondgebruike of van ’n proses, insluitend prosesse wat afkomstig is van menslike aktiwiteite en bewoningspatrone soos: i. gronderosie wat deur wind en/of water veroorsaak is; ii. agteruitgang van die fisiese, chemiese en biologiese of ekonomiese eienskappe van grond; iii. langtermyn-verlies van natuurlike plantegroei