internasionale protokols — Afrikaans

Die amptelike, gesaghebbende memorandums of verslae oor die ooreenkomste wat deur internasionale omgewingskonvensies bereik is (kyk “international conventions”). Hierdie dokumente stipuleer die aksies wat deur elke staat uitgevoer moet word of stappe wat gedoen moet word, om die gestelde mikpunte te behaal (state wat nie ’n protokol onderteken het nie, hoef nie na enige mikpunt te streef nie). Vir voorbeelde, kyk na “international conventions”.