eksotiese plant — Afrikaans

’n plant wat (óf willens en wetens óf per ongeluk deur mense) van een land of omgewing na ’n ander gebring is waar dit nog nooit voorheen voorgekom het nie. Sekere spesies wat ingevoer is, is skadeloos, terwyl ander die ekosisteem waar hulle nou is, beskadig.