ellipsoïed — Afrikaans

’n Ellipsoïed is ’n wiskundige model van die vorm van die aarde wat ongeveer die vorm van ’n afgeplatte sfeer het; dit word gevorm deur ’n ellips te laat roteeri. Dit beteken dat die afstand om die ewenaar langer is as die afstand om die nulmeridiaan.