El Niño — Afrikaans

beduidende verhitting van die water in die oostelike Atlantiese Oseaan, gewoonlik naby die kus van Suid-Amerika, wat lei tot veranderings in wêreldwye weerpatrone; kan langdurige tydperke van droogte of vloede tot gevolg hê. In Suid-Afrika word El Niño met langdurige droogtes vereenselwig.