ekosisteem-diversiteit — Afrikaans

diversiteit van biologiese gemeenskappe en hulle fisiese omgewing. Diversiteit word bepaal deur die spesies se komposisie, fisiese struktuur en prosesse binne ’n ekosisteem. Hierdie is die hoogste vlak van biodiversiteit.