oplos — Afrikaans

Oplos is ’n handeling waar die lyne verwyder word wat aangrensende poligone (veelhoeke) skei wat as gelykstaande gesien word ten opsigte van sekere eienskappe of maatstawwe. ’n Oplosbewerking word gewoonlik toegepas, gebaseer op die gelyke waardes van veranderlikes, bevat in ’n tabel wat met die datalaag geassosieer word.