DTM, digitale terreinmodel — Afrikaans

’n Digitale terreinmodel (DTM) is ’n digitale uitbeelding van elevasie. DTM is ’n kollektiewe naam wat DEMe, TINs en ander digitale uitbeeldings insluit om ’n topografiese oppervlak te vorm.