aangrensend — Afrikaans

Twee areas wat ’n grenslyn deel, is topologies aangrensend. ’n Voorbeeld is twee opgemete grondpersele wat langs mekaar geleë is en ’n gemeenskaplike grens deel. Die topologie van die grenslyn dui aan watter grondperseel aan die linkerkant en watter perseel aan die regterkant van die grenslyn is.