silindriese projeksie — Afrikaans

’n Kaartprojeksie wat ’n silinder as die ontwikkelbare oppervlak gebruik. Die algemeenste voorbeeld van ’n kaart wat ’n silindriese projeksie gebruik, is die Mercator-wêreldkaarte. Die kenmerke raak verwronge naby aan die pole.