corioliseffek — Afrikaans

die waarneming dat ’n bewegende liggaam van ’n reguitlyn-baan afwyk (veroorsaak deur die aarde se rotasie): kloksgewys in die Suidelike Halfrond; anti-kloksgewys in die Noordelike Halfrond