kontinue oppervlak — Afrikaans

’n Kontinue oppervlak word geskep deur die geleidelike verandering van ’n veranderlike of ’n verskynsel deur tweedimensionele ruimte. Kontinue oppervlakke is in die meeste gevalle rasterbeelde waar elke beeldelement ’n bepaalde waarde van die geselekteerde veranderlike het, soos elevasie of temperatuur.