oorleg, snit — Afrikaans

’n Snit is die vertikale kombinasie van twee datalae met ’n snitlaag wat tipies aangewys word wat die omvang en ligging van die uitsetareas definieer en wat slegs die data van die nie-snitlaag vir die snitarea bewaar.