CO₂, koolstofdioksied — Afrikaans

gas wat natuurlik voorkom; ook ’n byproduk van brandende fossielbrandstowwe en biomassa, asook grondgebruiksveranderinge en ander industriële prosesse. Dit is die hoof-antropogeniese kweekhuisgas wat die aarde se radioaktiewe balans affekteer. Dit is die verwysingsgas waarteen ander kweekhuisgasse gemeet word, en het dus ’n aardverhittingspotensiaal van 1.