buffer — Afrikaans

’n Bufferarea is ’n poligoon of versameling selle wat binne gespesifiseerde proksimiteite of nabyheid van ’n stel kenmerke is. Die proksimiteite word gedefinieer deur bepaalde afstande vanaf ’n kenmerk – soos 100 m, 250 m of 500 m. ’n Bufferbewerking skep bufferareas.