WGS84, wêreld geodetiese stelsel 84 — Afrikaans

WGS84 is ’n aardgesentreerde verwysingsellipsoïed wat gebruik word om ruimtelike liggings in drie dimensies te omskryf. WGS84 word gewoonlik as ’n basis vir kaartprojeksies gebruik.