waterbewaring — Afrikaans

minimalisering van verlies of vermorsing van water; versorging en beskerming van waterbronne; die doeltreffende en effektiewe gebruik van water