UTM, Universele transversale Mercator — Afrikaans

Die UTM-koördinaatstelsel is ’n standaardstel kaartprojeksies wat deur die Verenigde State van Amerika se weermag ontwikkel is en wyd aanvaar is vir koördinaatspesifikasie ten opsigte van streekstudie-areas. ’n Silindriese projeksie word gespesifiseer met ’n sentrale meridiaan vir elke UTM-zone van ses grade breed.