eenwording — Afrikaans

Eenwording is ’n soort oorlegging. Dit is die vertikale kombinasie van twee ruimtelike datalae, gewoonlik bo-oor die gekombineerde omvang van die datalaeen dit bewaar data van beide lae. ’n Eenwordingsbewerking kombineer die ruimtelike en eienskapdata van die ruimtelike lae.