biologiese verwering — Afrikaans

Ook bekend as organiese verwering, is die naam vir die biologiese prosesse van verwering wat klippe afbreek. Dit sluit in die fisiese binnedringing en groei van wortels en die uitwerking van verskillende sure op minerale deur organismes soos douwurms. Organiese verwering is ’n mengsel van meganiese verwering en chemiese verweringsagense.