ruimtelike bewerking — Afrikaans

’n Ruimtelike bewerking is ’n logiese, wiskundige seleksie of ander ruimtelike proses wat ruimtelike data na inligting verander. Ruimtelike bewerkings is seleksiemetodes wat op die ruimtelike eienskappe van kenmerke gebaseer is.