spaghetti-datamodel — Afrikaans

’n Spaghetti-datamodel is die eenvoudigste vektordatastruktuur wat gebruik word om ruimtelike datamodelle in ’n GIS te bou. In ’n spaghetti-datamodel kan lyne ander punte, lyne of poligone kruis sonder dat die kenmerke mekaar sny.