seleksiebewerking — Afrikaans
’n Seleksiebewerking word gedoen om ’n stel voorwerpe, gebaseer op hulle eienskappe, te identifiseer. Seleksiebewerkings sluit die identifikasie van kenmerke, gebaseer op hulle ruimtelike of karaktereienskappe, in.