poligoon — Afrikaans

’n Werklike kenmerk kan in ’n GIS met behulp van drie dimensionaliteite weergegee word, naamlik ’n punt, ’n lyn of ’n poligoon. ’n Kenmerk wat as ’n geslote, aaneengeskakelde stel lyne uitgebeeld word om ’n gebied te definieer, word ’n poligoon genoem.