beeldelemente — Afrikaans

Beeldelemente (piksels) is die prentelemente waaruit ’n beeld bestaan; hulle is die individuele ruitnetselle wat die helderheid of kleur van ’n beeld vertoon. Die resolusie van ’n beeld is van die beeldelementgrootte afhanklik. Hoe kleiner die beeldelementgrootte, hoe beter die resolusie van die beeld.