fotosintese — Afrikaans

proses waar groen plante hulle eie voedsel produseer deur gebruik te maak van koolstofdioksied in die lug, water en die voedingstowwe uit die grond- en groeimedia in die teenwoordigheid van sonlig en chlorofil terwyl dit suurstof vrystel