suurstofsiklus — Afrikaans

biogeochemiese siklus wat die beweging van suurstof beskryf binne sy drie hoofreservoirs: die atmosfeer (lug), die totale inhoud van biologiese stof binne die biosfeer (die somtotaal van alle ekosisteme), en die litosfeer (aarde se kors)