oorskiet — Afrikaans

’n Oorskiet is ’n tipe digitaliseringsfout. Oorskiet gebeur dikwels wanneer vektordata gedigitaliseer word. ’n Oorskiet is ’n gedigitaliseerde lyn wat verby ’n verbindingslyn strek. Hierdie foute moet vermy word deur ’n knipafstand daar te stel wanneer nuwe datastelle gedigitaliseer word.