oorlegging — Afrikaans

Oorlegging is ’n ruimtelike ontledingsmetode. Oorlegging behels die vertikale kombinasie van twee of meer ruimtelike datalae wat in vektor- of rasterruimtelike-datamodelle toegepas kan word. Oorleggings kan gedoen word deur enige kenmerkdimensionaliteit of Booleaanse operateurs te gebruik.