areakenmerk — Afrikaans
’n Areakenmerk is ’n versameling aangrensende rasterselle of ’n ander voorstelling van ’n begrensde area. Die kenmerk word gekarakteriseer deur ’n stel eienskappe en het ’n binne- en ’n buitekant.