OM, organiese materiaal — Afrikaans

humus (lewende deel van die grond wat gewoonlik bestaan uit verrotte blare en kompos); donker grondsoorte het gewoonlik ’n hoër OM-inhoud