bewegende venster — Afrikaans

’n Bewegende venster is gewoonlik ’n reghoekige rangskikking van selle en hierdie selle se posisies kan dwarsoor ’n rasterdatastel verskuif. ’n Bewerking word by elke posisie uitgevoer deur selwaardes te gebruik wat die bewegende venster op daardie stadium teëkom.