MKE, minimumkarteringseenheid — Afrikaans

Die MKE is die kleinste kenmerk wat betroubaar in jou studie-area gekarteer kan word. MKE word dikwels gebruik wanneer ’n lug- of satellietbeeld geïnterpreteer word of wanneer kenmerke van ’n area vanaf ’n brondatastel gekarteer word.