La Niña — Afrikaans

La Niña word gekenmerk deur ongewone koue seetemperature in die oos-ekwatoriale Stille Oseaan; die teenoorgestelde van El Niño. La Niña word geassosieer met bonormale reënval in die somerreënval-gebiede van Suid- Afrika.