kernkartering — Afrikaans
Kernkartering is ’n metode om kernareas, konsentrasies of digtheid van okkupasie te identifiseer, gebaseer op “opgestapelde” kerne wat die voorkomsfrekwensie by waargenome liggings weergee.