omgekeerde- afstandsgeweegde-interpolasie — Afrikaans

Omgekeerde- afstandsgeweegde-interpolasie is die eenvoudigste interpolasiemetode. Dit is ’n metode om waardes te skat by liggings waar geen monsters geneem is nie, gebaseer op hulle waarde en afstand van liggings waar monsters wel geneem.