indringerplante — Afrikaans
uitheemse indringerplantspesies wat in staat is om hulleself in ’n natuurlike of semi- natuurlike habitat te vestig; gewoonlik habitat-vervormers, ontkiem teen ’n vinnige tempo in reaksie op versteurings en elimineer inheemse spesies