oorlegsel, kruising — Afrikaans

Kruising is ’n oorlegfunksie. Dit is die vertikale kombinasie van twee of meer datalae, gewoonlik beperk tot die omvang van een datalaag, maar die data wat in al die datalae bevat word, word vir daardie omvang bewaar.