hidrologiese siklus — Afrikaans

watersiklus; die siklus van verdamping en kondensasie wat die verspreiding van die aarde se water beheer wanneer dit uit liggame van water verdamp, kondenseer, presipiteer, en na hierdie waterliggame terugkeer