GIS, geografiese inligtingstelsel — Afrikaans
’n GIS is ’n rekenaargebaseerde stelsel wat gebruik word om met die insameling, instandhouding, berging, ontleding, uitset en verspreiding van ruimtelike data en inligting te help.