evapotranspirasie — Afrikaans

verdamping van water van die aarde se oppervlak, plus transpirasie van plantegroei, verteenwoordig deur óf werklike vasgestelde hoeveelhede (werklike evapotranspirasie) óf potensiële evapotranspirasie